Ons het 'n naam wat bekend is en vertrou word in die bedryf.
Ons het FGASA Akkreditasie
Ons is sedert 1999 een van die grootste Veldgids Opleiding sentrums in SA.
Leer in jou eie taal. Leer in Afrikaans.